Skip to main content

Sale until 1 Feb: Up to 30% off selected books.

Kortverhale Van Stilfontein En Ander Stories (Afrikaans Edition)

No reviews yet
Product Code: 9780620701501
ISBN13: 9780620701501
Condition: New
$11.40
Kortverhale van Stilfontein en ander stories handel oor die klein dorpie tussen Klerksdorp en Potchefstroom in die Noord-Wes provinsie, en sy mense. Die verhale is hoofsaaklik gebeurtenisse gesien uit die oe van die skrywer, Adriaan van der Westhuizen, wat 23 jaar in en om Stilfontein gewoon het. Die name van die karakters is eg en die verhale speel af in 'n tydperk tussen 1970 en 1990. Diegene wat Springbok Radio, Ford Cortina's, Dans van die flaminke en Haas Das kan onthou sal die nostalgie en humor van hierdie boek geniet!"

Author: Adriaan Van Der Westhuizen
Publisher: Ereads Sa
Publication Date: May 18, 2016
Number of Pages: 220 pages
Language: Afrikaans
Binding: Paperback
ISBN-10: 0620701501
ISBN-13: 9780620701501

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day