Skip to main content

Createspace Independent Publishing Platform

Simson: Dit is so, dit kan nie anders

No reviews yet
Product Code: 9781500518141
ISBN13: 9781500518141
Condition: New
$10.44

Simson: Dit is so, dit kan nie anders

$10.44
 
Simson is 'n fiktiewe storie wat handel oor die wel en we? van vigs weeskinders in Misanga, KwaZulu Natal. Die ongenaakbaare daaglikse stryd om oorlewing, en hoe die kinders uitgebuit word deur diegene wat hul moet beskerm. Onskuldige slagoffers van 'n w?reld wat hul nie eers bewus is van nie. Die boek bevat 'n volledige verduideliking van VIGS en MIV sonder enige mediese terme. Dit is maklik verstaanbaar, en alle ooglopende vrae word prakties aangespreek soos vertel uit die oogpunt van Simson.


Author: Danie Adendorff
Publisher: Createspace Independent Publishing Platform
Publication Date: Jul 14, 2014
Number of Pages: 152 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: 150051814X
ISBN-13: 9781500518141
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day