Createspace Independent Publishing Platform
Yolande Pienaar: Omnibus 1: Katelknaap vir Carlien & Gogga op 'n Harley
Product Code:
9781505259650
ISBN13:
9781505259650
Condition:
New
$16.64
Yolande Pienaar: Omnibus 1: Katelknaap vir Carlien & Gogga op 'n Harley
$16.64
Katelknaap vir CarlienWeduwee Carlien Arendse het mans afgesweer. Vir die afgelope tien jaar is sy dolgelukkig om alleen te wees met haar werk as Streekhoflanddros om haar besig te hou. Totdat sy een oggend gaan draf en letterlik in 'n blonde adonis vashardloop wat haar lewe onherroeplik verander. Te midde van die skindertonge op die dorp, vind Carlien uit dat liefde hom nie deur die ouderdom laat voorskryf nie.Gogga op 'n HarleySuperintendent Karen Visser moet ten spyte van die vooroordele teenoor haar voorkoms, diamantsmokkelaars vastrek in die Noord Kaap. Waarmee sy nie rekening gehou het nie, is die uitwerking wat die rooikop Dewald en sy dogtertjie Amalia op haar hart sou h?. Tussen haar eie leuens en bedrog vind Karen uit dat die hart hom nie so maklik om die bos laat lei nie.
| Author: Yolande Pienaar |
| Publisher: Createspace Independent Publishing Platform |
| Publication Date: Nov 28, 2014 |
| Number of Pages: 300 pages |
| Binding: Paperback or Softback |
| ISBN-10: 1505259657 |
| ISBN-13: 9781505259650 |