Skip to main content

Createspace Independent Publishing Platform

Voorskrif Gebede uit die Hemel

No reviews yet
Product Code: 9781507659281
ISBN13: 9781507659281
Condition: New
$11.48

Voorskrif Gebede uit die Hemel

$11.48
 
Die gebede is ge?nspireer deur die Heilige Gees en bevestig deur die woord van God (Die Bybel). Die gebede is saamgestel uit 4 hoof kern vers gedeeltes uit die Bybel. Geskrifte soos. "U woord is lewe vir die wat dit vind en genesing vir my hele liggaam". Alle behoeftes van die Kind van God word gedek in die gebede. Genesing, voorsorg teen siektes en beserings, beskerming, bevryding van binding en vloek, voorsiening van behoeftes, vryheid van probleme, vertroosting en self krag opbouing. Die gebede dek alle aspekte van 'n Hemelse gebed.


Author: Dirk Adriaan Flemix
Publisher: Createspace Independent Publishing Platform
Publication Date: Jan 14, 2015
Number of Pages: 148 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: 1507659288
ISBN-13: 9781507659281
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day