Skip to main content

Createspace Independent Publishing Platform

Die Dapper Muis

No reviews yet
Product Code: 9781508496618
ISBN13: 9781508496618
Condition: New
$13.20

Die Dapper Muis

$13.20
 
Betty Misheiker het sedert die vro?e vyftiger jare vir kinders geskryf. Hierdie boek is gebasseer op een van die mees popul?re kinderliedjies. Dit vertel die pittige storie van 'n klein muisie wat voorgee dat hy baie dapperder is as wat hy werklik is. Die eenvoudige boodskap vir kinders is dit: dis nie nodig om voor te gee dat jy dapperder is as wat jy werklik is nie, want eintlik is vrees die natuur se manier om jou te beskerm teen gevaar. Hierdie liedjie was eers uitgesaai in 'n radioprogram vir klein mensies in Engels en was opgeneem deur GRC. Dit was ook uitgesaai op televisie en opgevoer w?reldwyd deur kinders in voor- en laerskole in beide Engels en Afrikaans. Hierdie is die eerste keer wat die Afrikaanse weergawe as 'n boek gepubliseer word, met pragtige en beeldende illustrasies wat die stemming van die liedjie vasvang, deur Betty Misheiker se dogter Ilona Suschitzky. Ek's 'n dapper muis is alreeds in vier ander tale vertaal met nog vertalings oppad... Vir meter informasie besoek die webwerf: bettymisheiker.com


Author: Ilona Suschitzky
Publisher: Createspace Independent Publishing Platform
Publication Date: Feb 15, 2015
Number of Pages: 46 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: 1508496617
ISBN-13: 9781508496618
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day