Createspace Independent Publishing Platform
Verbrokkelde papiertjie: 'n bundel
Product Code:
9781518602283
ISBN13:
9781518602283
Condition:
New
$9.75
Verbrokkelde papiertjie: 'n bundel
$9.75
Die versameling van gedigte is 'n verpersoonliking van hartseer, geluk en alledaagse wroeginge en uitdagings. Dit is 'n bepeinste rit deur tydsfere van kind tot nou. Dit is ook in alle opsigte 'n loflied van familie, vriende, liefde, seksualiteit, myself en meerendeels oorwinning. Hierdie digbundel is geskryf en saamgestel uit eie ervarings en waarnemings waarmee die leser maklik kan vereenselwig. Ek vertrou dat die boodskap en skatte wat opgesluit l? in hierdie bundel, tot groot waarde vir u as leser sal wees.
| Author: Adriaan W. Williams |
| Publisher: Createspace Independent Publishing Platform |
| Publication Date: Oct 13, 2015 |
| Number of Pages: 60 pages |
| Binding: Paperback or Softback |
| ISBN-10: 1518602282 |
| ISBN-13: 9781518602283 |