Skip to main content

Kwarts Publishers

Bloedspoor (Afrikaans Edition)

No reviews yet
Product Code: 9781776056262
ISBN13: 9781776056262
Condition: New
$13.41

Bloedspoor (Afrikaans Edition)

$13.41
 
Die water skaarste in die Kaap raak al erger. Twee entrepeneurs, Markus Rheeder en Bethany Clarke, kry dit reg om die onmoontlike te doen; hulle eie water te vervaardig. Donker magte is egter aan die werk agter die skerms om hulle idee te steel vir finansiële gewin.Hulle roep die hulp in van Ming Li, ? goeie vriend en ervare Ninja vegter, wat hulle bystaan in hulle stryd om uit die hande van die vyand te bly. ? Vyand wat nie sal skroom om moord te pleeg om te kry wat hulle wil hê nie. Desperaat om aan die lewe te bly, spook hulle om die persone agter die komplot te ontmasker. In hulle pogings krap hulle ? nes oop van korrupsie en omkopery wat tot hoog in die regering strek.Gaan hulle betyds agter die kap van die byl kom of is hulle gedoem om uitgewis te word? Sal Ming Li opgewasse wees om die oormag te keer wat dreig om hulle te verswelg?

Author: Herman Beukes
Publisher: Kwarts Publishers
Publication Date: Jun 03, 2019
Number of Pages: 270 pages
Language: Afrikaans
Binding: Paperback
ISBN-10: 1776056264
ISBN-13: 9781776056262
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day