Malherbe Uitgewers
Miskien Eendag
Product Code:
9781776462315
ISBN13:
9781776462315
Condition:
New
$12.63
Miskien Eendag
$12.63
Magriet is die enigste kind van streng ouers. Nadat sy haar studies voltooi het, kry sy 'n onderwyspos by 'n skool waar sy kinders met spesiale behoeftes onderrig. Hier ontmoet sy die ouers van een van haar leerlinge en sy raak halsoorkop verlief op hul oudste seun, Willem. Wanneer Magriet Willem aan haar ouers gaan voorstel, verbied haar vader haar om Willem weer te sien. Die jong vrou se lewe neem 'n heel ander koers, sonder Willem daarin.
| Author: Marianne Fourie |
| Publisher: Malherbe Uitgewers |
| Publication Date: Jul 09, 2024 |
| Number of Pages: NA pages |
| Language: Afrikaans |
| Binding: Paperback |
| ISBN-10: 1776462319 |
| ISBN-13: 9781776462315 |