Skip to main content

Malherbe Uitgewers

Kop of Stert

No reviews yet
Product Code: 9781776462353
ISBN13: 9781776462353
Condition: New
$13.05

Kop of Stert

$13.05
 
Die kop of stert van 'n muntstuk is die maatstaf waarvolgens Johan sy keuses maak na jare in die tronk. Die gawe egpaar wat hom oplaai nooi hom om vir 'n dag of twee by hulle oor te bly. Hy skiet die muntstuk op en die kop is bo. Maar hy moet in die Kaap kom om wraak te neem. Hy het vir agt jaar gesit, onskuldig. Aan die Weskus leer hy mense ken wat ook seer het. 'n Jong vrou met 'n mank been wat diepnag in die kerk langsaan kitaar speel. Hy wil nie meer luister nie; sy verlede moet boet. Die kop van die muntstuk wen heeltyd, maar nou sê die tannie dat 'n kind van die Here altyd die kop is en nooit die stert nie. Hy glo egter nie daaraan nie, want wat het die Here al ooit vir hom gedoen?


Author: Rhona Kotze
Publisher: Malherbe Uitgewers
Publication Date: Jun 24, 2024
Number of Pages: NA pages
Language: Afrikaans
Binding: Paperback
ISBN-10: 1776462351
ISBN-13: 9781776462353
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day