Tranzlaty
The Bible (Genesis) / Die Bybel (Genesis): Tranzlaty English Afrikaans
The Bible (Genesis) / Die Bybel (Genesis): Tranzlaty English Afrikaans
1:1 In the beginning God created the heaven and the earth.
1:1 In die begin het God die hemel en die aarde geskape.
1:2 And the earth was without form, and void; and darkness was upon the face of the deep. And the Spirit of God moved upon the face of the waters.
1:2 En die aarde was woes en leeg; en duisternis was op die watervloed. En die Gees van God het gesweef op die waters.
1:3 And God said, Let there be light: and there was light.
1:3 En God het ges? Laat daar lig wees, en daar was lig.
1:4 And God saw the light, that it was good: and God divided the light from the darkness.
1:4 En God het die lig gesien dat dit goed was, en God het die lig van die duisternis geskei.
1:5 And God called the light Day, and the darkness he called Night. And the evening and the morning were the first day.
1:5 En God het die lig Dag genoem, en die duisternis het Hy Nag genoem. En die aand en die m?re was die eerste dag.
| Author: Kjv |
| Publisher: Tranzlaty |
| Publication Date: Oct 13, 2024 |
| Number of Pages: 230 pages |
| Binding: Paperback or Softback |
| ISBN-10: 183566525X |
| ISBN-13: 9781835665251 |