Skip to main content

Drome kan waar word

No reviews yet
Product Code: 9781928372615
ISBN13: 9781928372615
Condition: New
$15.18

Drome kan waar word

$15.18
 
Sheree Stiler is 'n sewentien jarige Christen meisie wat in Suid-Afrika woon. Sy het sewe maande tevore haar beste vriend Ricardo in 'n skietongeluk verloor. Soos met enige sewentien jarige, het sy groot drome. Sy wil ? boek skyf, sy wil vir Wizard ('n Bekende seunsgroep wat sing en in London bly) liedjies skryf, sy wil eendag heer eie hotel oopmaak en dan met haar ware man trou. Met Se?inge in haar lewe word al haar drome verwesenlik en sy skryf ? boek, Wizard nooi haar om na hulle te kom om liedjies te skryf, sy maak haar hotel oop in London en sy raak verlief. Maar Sheree het 'n geheimsinnige droom ook gehad. ? Droom wat geen mens in haar lewe van geweet het nie. Word hierdie droom ook waar? Drome kan waar word, is 'n Christelike roman wat handel oor Drome, hoe enige meisie kan droom en dat dit vervul kan word met geloof.


Author: Edna Cane Swannepoel
Publisher: Mecs Publishing
Publication Date: Jan 06, 2024
Number of Pages: NA pages
Language: Afrikaans
Binding: Paperback
ISBN-10: 1928372619
ISBN-13: 9781928372615
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day