Skip to main content

Malherbe Uitgewers

Smet: Soeke na Geregtigheid

No reviews yet
Product Code: 9781928413127
ISBN13: 9781928413127
Condition: New
$17.51

Smet: Soeke na Geregtigheid

$17.51
 
n Psigopaat se korrupte en sedelose lewe besmet die lewe van
almal om hom tot hy sy hand oorspeel en kaptein Francois
Roux op die toneel verskyn. Met doelgerigte speurwerk begin hy
die donker lewe van die gewetenlose manipuleerder oopvlek
en word hy ondersteun deur n toegewyde joernalis wat glo dat
die krag van die media nooit onderskat moet word nie. Dit lei
onder meer tot n deurbraak in die ondersoek na die dood van
n beeldskone meisie wie se lyk op n ysige winteroggend in
Bloemfontein se Loch Logan-meer gevind is.


Author: Roelof Meyer
Publisher: Malherbe Uitgewers
Publication Date: Oct 07, 2019
Number of Pages: 340 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: 1928413129
ISBN-13: 9781928413127
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day