Skip to main content

Sale until 1 Feb: Up to 30% off selected books.

Workbook Press

P??els Vir Die Ewige Lewe: Studiegids Wat Jou Lei Op Die Ewige Weg (Afrikaans Edition)

No reviews yet
Product Code: 9781956876697
ISBN13: 9781956876697
Condition: New
$13.15
Die kernboodskap van die boek word weerspie? in di?Skrifgedeelte: - "Moenie vir julle skatte bymekaar maak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees." Mattheus 6:19-21. Sharon deel haar geestelike p?els sodat jy ook jou skatte in hemelse plekke kan vermeerder, maar alles begin by die hemelse afspraak met Jesus, waarop net jy persoonlik 'n RSVP kan gee: - Jesus s?vir jou: "Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand My stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou en hy met My." Die grootste uitnodiging van alle tye, volg wanneer Jesus jou nooi om by Hom goud, wit klere en oogsalf te koop. As Jesus dan die heelal se rykdomme besit - waarmee koop ek by Hom? Kom ontdek hierdie geestelike lewenswaarhede en stap tree vir tree die ewige weg van liefde, genade en heiligmaking, terwyl jy jou geestelike p?els versamel. Ontdek ook die dieper betekenis van die Evangelie van Jesus Christus en die Koninkryk van die Hemele.

Author: Sharon E. de Jager
Publisher: Workbook Press
Publication Date: Aug 05, 2022
Number of Pages: 176 pages
Language: Afrikaans
Binding: Paperback/Body, Mind & Spirit
ISBN-10: 1956876693
ISBN-13: 9781956876697

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day