Skip to main content

Independently Published

Die Kinders Grim en die Oergaai se Geheim: Hoofstuk 1 tot 7 (Afrikaans Edition)

No reviews yet
Product Code: 9781980879312
ISBN13: 9781980879312
Condition: New
$13.41

Die Kinders Grim en die Oergaai se Geheim: Hoofstuk 1 tot 7 (Afrikaans Edition)

$13.41
 
Die arme kinders Grim. Hulle ouers het spoorloos verdwyn en na hulle vir jare by Ouma Annie gebly het moet hulle nou weeshuis toe gaan want Ouma Annie het siek geword. Die weeshuis is egter nie wat hulle verwag het nie. Dit is 'n vreemde gebou wat eerder soos drie huise lyk wat sommer opmekaar gestapel is en stadig in die wind rond draai. Agter die ou, grys planke skuil daar dinge wat die kinders nog nooit voorheen gesien het nie, gevaarlike dinge. Dinge wat hulle wens nooit hulle pad gekruis het nie.Kom saam met Bella en haar sibbe op hulle avontuur deur die fantasie wêreld van Nimmermeer waar hulle talle vreemde dinge teëkom wat hulle soms in benarde situasies dompel. Daar is vreemde diere en plante, selfs mensvreters en gevaarlike monsters, om van die orkwortelsop nie eers te praat nie!

Author: J. M. van Zyl
Publisher: Independently published
Publication Date: Apr 24, 2018
Number of Pages: 209 pages
Language: Afrikaans
Binding: Paperback
ISBN-10: 1980879311
ISBN-13: 9781980879312
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day