Skip to main content

Sale until 1 Feb: Up to 30% off selected books.

Malherbe Uitgewers

Altyd Maar Jy

No reviews yet
Product Code: 9781991455345
ISBN13: 9781991455345
Condition: New
$18.16
Mark en Wendy se paaie kruis vroeg in hul lewens. Dalk hopeloos te vroeg. Hulle verbrand hul vingers en daar is geen begrip of ondersteuning nie. Dokter Stevens, Mark se pa, wat meer gesteld is op sy status as sy seun se geluk, kry dit dan ook reg om die twee jongmense met leuens uitmekaar te dryf. Wendy bekwaam haar as verloskundige en gaan vestig haar op 'n klein kusdorpie waar niemand van haar en Mark se verlede weet nie. Na jare van trane en bloedsweet begin sy selfs weer vrede ervaar. Mark beland as gemeenskap dokter by dieselfde hospitaal waar Wendy geglo het, haar veilige hawe is. Van haar jeugliefde is min oor. Verbitterd en ongenaakbaar maak hy die lewe vir Wendy en haar kollegas ondraaglik. Hulle vind mekaar weer, maar Wendy se onsekerheid oor Mark se liefde en toewyding dreig voortdurend om hulle uitmekaar te dryf. Om dinge nog verder te kompliseer, daag die blonde Gloria uit Mark se studentedae ook by die hospitaal op. Gaan hulle liefde die onderliggende vrees en onsekerheid oor hul toekoms saam deurstaan?

Author: Noleen Fitchet
Publisher: Malherbe Uitgewers
Publication Date: Sep 09, 2024
Number of Pages: NA pages
Language: Afrikaans
Binding: Paperback
ISBN-10: 1991455348
ISBN-13: 9781991455345

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day