Malherbe Uitgewers
Die Bedelaar
Product Code:
9781991455611
ISBN13:
9781991455611
Condition:
New
$15.18
Die Bedelaar
$15.18
Die Bedelaar is 'n geestelike, fiktiewe verhaal van Teddie, wat op die rand van die samelewing wandel. ʼn man wie se lewe verwoes is deur pyn, verliese en verlore drome. Kersfees bring nie meer vreugde nie, net ʼn gedempte herinnering aan wat eens was. Terwyl Teddie deur die strate van die stad swerf, sukkel hy nie net met aanvaarding nie, maar met die spook van sy verlede wat hom bly agtervolg. Dit is ʼn storie van hoop en verlossing te midde van wanhoop, van ʼn man wat sy menswaardigheid probeer behou wanneer alles anders verdwyn. Terwyl hy ou vriende en onverwagte bondgenote raakloop, onder andere die sesjarige Tanya wat nie op haar mond geval is nie, word hy met keuses gekonfronteer wat sy lot onherroeplik kan verander. Hy leer van voor af hoe verhoudings 'n gebroke hart weer heel kan maak, en vernaam, dat daar geen lewensverhaal t? donker is, vir die lig van God om deur te breek nie. Dit was 'n voorreg om saam met Teddie te reis, en elke keer saam met hom weer op te staan, en uiteindelik die laaste hoofstuk van sy storie te kon beleef. My hoop is dat Teddie ons elkeen net weer bewus maak dat elke geskape mens, God se liefde verdien.
| Author: Helena Van Der Walt |
| Publisher: Malherbe Uitgewers |
| Publication Date: Nov 30, 2024 |
| Number of Pages: 170 pages |
| Binding: Paperback or Softback |
| ISBN-10: 1991455615 |
| ISBN-13: 9781991455611 |