Sefa Verlag
Lekker slaap, wolfie - Slaap lekker, kleine wolf (Afrikaans - Nederlands) : Tweetalige kinderboek, met aanlyn oudio en video
Product Code:
9783739931609
ISBN13:
9783739931609
Condition:
New
$16.17
Lekker slaap, wolfie - Slaap lekker, kleine wolf (Afrikaans - Nederlands) : Tweetalige kinderboek, met aanlyn oudio en video
$16.17
Meevoerende slaaptydstorie vir kinders vanaf twee. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Nederlands), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Nederlands Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy klein wolfie is weg! Miskien het hy hom buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag ? en vind onverwags geselskap ... ? Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee. ? Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur. Tweetalig kinderboek, vanaf 2 jaar (Afrikaans - Nederlands), met online audioboek en video Tim kan niet inslapen. Zijn kleine wolf is weg! Was hij hem misschien buiten vergeten? Helemaal alleen maakt hij zich klaar voor de nacht - en krijgt onverwachts gezelschap... ? Luister naar het verhaal, voorgelezen door moedertaalsprekers! In het boek vindt u een link die u gratis toegang geeft tot audioboeken en video's in beide talen. ? Met kleurplaten! Een download link in het boek geeft je gratis toegang tot de plaatjes in het boek om in te kleuren.
| Author: Ulrich Renz |
| Publisher: Sefa Verlag |
| Publication Date: Jun 19, 2024 |
| Number of Pages: NA pages |
| Language: Afrikaans |
| Binding: Paperback |
| ISBN-10: 3739931604 |
| ISBN-13: 9783739931609 |