Skip to main content

Urim Books USA

Ontwaak, Israel! (Afrikaans Edition)

No reviews yet
Product Code: 9791126312450
ISBN13: 9791126312450
Condition: New
$13.55

Ontwaak, Israel! (Afrikaans Edition)

$13.55
 
God het alreeds aan my breedvoerig die rampe geopenbaar, wat gedurende die Sewe-jaar Groot Beproewing gaan ontvou. Vir daardie rede, is dit my ernstige begeerte dat die mense van Israel wie God se uitverkorenes is, sonder enige verdere vertraging Jesus, wie ongeveer twee duisend jaar gelede op die aarde geloop het, as hulle Saligmaker moet aanvaar, sodat nie een van hulle agtergelaat word, om tydens die Groot Beproewing te ly nie.

Deur God se genade, het ek 'n werkstuk geskryf en opgedra, wat antwoorde voorsien aan die Joodse duisendjaar-lange dors na die Messias, en na eeu-lang vrae wat voortdurend geopper word.

Mag elke leser van hierdie boek God se desperate boodskap van liefde ter harte neem, en kom om die Messias, wie God vir die mensdom gestuur het, sonder enige verdere oponthoud te ontmoet!

Ek is vir elkeen van julle met my hele hart lief.





Author: Jaerock Lee
Publisher: Urim Books USA
Publication Date: Dec 22, 2023
Number of Pages: 190 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9791126312450
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day