Skip to main content

Urim Books USA

HEMEL II(Afrikaans Edition)

No reviews yet
Product Code: 9791126312498
ISBN13: 9791126312498
Condition: New
$13.55

HEMEL II(Afrikaans Edition)

$13.55
 
Die stad Nuwe Jerusalem, is saamgestel met 'n onmeetbare liefde en verbasende krag van God, en is met Sy glorie gevul. In Nuwe Jerusalem is die geestelike piek waar God Homself in die Drie-eenheid gevorm het, om sodoende die menslike ontwikkeling uit te voer, en die egte troon van God. Kan jy jouself voorstel hoe manjifiek, pragtig en helder die hele plek moet wees? Dit is so 'n fantastiese en heilige plek, dat geen menslike wysheid dit moontlik kan voorstel en begryp nie!

Daarom, moet jy besef dat Nuwe Jerusalem, nie aan almal wie die saligheid ontvang, toegeken word nie. Inteendeel, dit word slegs aan God se kinders, wie se harte na die ontwikkeling in die w?reld vir 'n lang tydperk, na vore as so suiwer en helder soos kristal getree het.





Author: Jaerock Lee
Publisher: Urim Books USA
Publication Date: 45301
Number of Pages: 238 pages
Binding: Religion
ISBN-10:
ISBN-13: 9791126312498
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day