Urim Books USA
Die Boodskap van die Kruis (Afrikaans Edition)
Product Code:
9791126312511
ISBN13:
9791126312511
Condition:
New
$15.00
Die Boodskap van die Kruis (Afrikaans Edition)
$15.00
In 1985, terwyl ek vuriglik gebid het, was ek met die Heilige Gees gevul. Hy het begin om aan my die geheime voorsienigheid van God wat verborge was, te verduidelik. Dit was die "Boodskap van die Kruis." Ek het dit gedurende elke Sondagoggenddiens, vir een en twintig weke verkondig. Die kassetopnames van die "Boodskap van die Kruis" het ontelbare mense se lewens, plaaslik en oorsee be?nvloed. Dus waar ookal die "Boodskap van die Kruis" verkondig was, het die Heilige Gees soos 'n gloeiende vuur gewerk. Baie mense het hulle sondes bely, en was van hulle kwale of siektetoestande genees. Hulle het hul twyfel omtrent God se voorsienigheid verwerp, en het ware geloof en die ewige lewe verkry. Tot op daardie stadium het hulle nie God en Sy ware liefde, werklik verstaan nie. Hulle het begin om God se plan te verstaan, en om Hom te ontmoet, en glo deur middel van die boodskap, vir 'n ewige lewe.
| Author: Jaerock Lee |
| Publisher: Urim Books USA |
| Publication Date: 45302 |
| Number of Pages: 314 pages |
| Binding: Religion |
| ISBN-10: |
| ISBN-13: 9791126312511 |