Skip to main content

Bernadette Booysen

Die Mites en die Feite

No reviews yet
Product Code: 9798215711385
ISBN13: 9798215711385
Condition: New
$26.64

Die Mites en die Feite

$26.64
 

Hierdie is 'n boeiende, moet-lees boek vir almal, insluitend mediese spesialiste en joernaliste. Hierdie boek delf in die mites wat ek oor die jare oor epilepsie gehoor het en gee my lesers 'n verduideliking van die feite en die redes waarom die mites mites is. Wat kan 'n mens glo? Hoe kan ons 'n beter begrip van epilepsie verkry?

Hierdie boek dek alle aspekte van epilepsie, insluitend basiese meganismes vir diagnose en bestuur en die sosiale oorwegings. Die inhoud verskaf 'n duidelike, bondige en gedetailleerde verduideliking van die mees algemene, dog soms skokkende, mites oor epilepsie.

Hierdie boek verduidelik al die dinge wat mense met epilepsie sukkel om te verstaan en kan ook hul familie en vriende help om die stigmas wat met epilepsie geassosieer word beter te verstaan. Hierdie boek kan ook uiters nuttig wees vir mediese beroepslui om sommige van die kwessies wat hul pasi?nte sowel as hul gesinne daagliks hanteer, beter te verstaan.

Dit is 'n maklik verstaanbare, bewysgebaseerde gids tot die mites en die feite van epilepsie. Hierdie boek bevat verskeie aspekte oor epilepsie en sluit verskillende behandelingsmetodes vir epilepsie in. Konstruktiewe advies word gegee om lyers te help om hul toestand te bestuur en om probleme te hanteer en ander mense se vrae oor epilepsie te beantwoord. Hierdie is 'n baie insiggewende boek en daarom het ek besluit dit sal die eerste van die Epilepsie-reeks wees wat gepubliseer word! Lekker lees!!




Author: Bernadette Booysen
Publisher: Bernadette Booysen
Publication Date: Feb 26, 2023
Number of Pages: 136 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798215711385
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day