Skip to main content

Wrede Somer

No reviews yet
Product Code: 9798227844736
ISBN13: 9798227844736
Condition: New
$26.64

Wrede Somer

$26.64
 

*Wrede Somer*: Die jaar is 2016, en die w?reld is op sy kop. Millie Holiday, die internasionale popster wat almal se harte gesteel het, verdwyn sonder 'n spoor. Onthou jy nog waar jy was toe jy die nuus gehoor het? Daai een oomblik wat alles verander het. Die media het hul eie storie, maar jy weet daar is meer aan die saak-baie meer. Pretoria. In die hart van hierdie chaos is Jan Cronje, 'n man met groot drome, en Katinka Kruis, die meisie wat hom lief het. Saam begin hulle 'n avontuur wat dieper en donkerder is as wat enigeen kon verwag. Dit is die ware verhaal agter daardie Wrede Somer, en dit gaan jou laat wonder wat jy regtig weet.




Author: Kimmie Kriel
Publisher: Bettie Brandt Publikasies
Publication Date: 45516
Number of Pages: 278 pages
Binding: Fiction
ISBN-10:
ISBN-13: 9798227844736
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day