Independently Published
Van Kwa Sizabantoe tot Klawer
Product Code:
9798326563699
ISBN13:
9798326563699
Condition:
New
$17.32
Van Kwa Sizabantoe tot Klawer
$17.32
Dit is 'n verhaal oor my lewenspad vanaf Kwa Sizabantoe tot in Klawer en daarna tot by Jacobsbaai teen die Weskus. Dis geskrywe vanuit my persoonlike ervarings en ek beweer geensinds dat dit die volledige waarheid is nie - dis soos ek dit belewe het. Maar dit is ook die eerlike vertelling oor ons huwelik - ek en Estelle Irma Stegen: die ma van my pragtige 5 kinders en 12 klein-kinders
| Author: Koos Greeff |
| Publisher: Independently Published |
| Publication Date: May 24, 2024 |
| Number of Pages: 84 pages |
| Binding: Paperback or Softback |
| ISBN-10: NA |
| ISBN-13: 9798326563699 |