Independently Published
Trane en Verwyte: Omnibus
Product Code:
9798351707594
ISBN13:
9798351707594
Condition:
New
$15.78

Trane en Verwyte: Omnibus
$15.78
Twee uiteenlopende verhale. Vol drama en intrige Trane van 'n Kind. Ria Steyn het gedink haar ware identiteit kan sy versteek agter vuil mure vol graffiti, totdat daar 'n moord gepleeg word in die woonstel langsaan. Weer moet sy vlug, om mense vir wie sy omgee nie in gevaar te stel nie. Weereens moet sy haar eie lewe op die spel plaas, om ander lewens te red.
Frank de Kock, wat die moordsaak ondersoek, kom agter die meisie is nie so na?ef en onskuldig soos wat sy voorgee om te wees nie, en toe sy boonop op die vlug slaan, is hy vasbeslote om agter die waarheid te kom.
Wie is Ria Steyn en wat is haar verbintenis met die agtien meisies wat in die George, Hermanus, Kleinmond en omliggende gebiede onverklaarbaar vermis geraak het? Verwyte oor Verlore Tyd Net 'n paar dae terug het Santie voor die oop graf gestaan. Haar man en kinders half agter haar. Hulle het die vrou begrawe wat haar in die lewe gebring het en wat sy haar hele lewe lank nie wou erken as haar ma nie.
Nou sit sy in die prokureur se kantoor en kan nie glo wat sy hoor nie. Die brief in haar ma se handskrif keer haar hele lewe op sy kop. Na haar boetie se ongeluk kon sy niks onthou wat daardie dag gebeur het nie. Nie eens hoe sy die besering opgedoen het wat 'n permanente letsel aan haar linkerskouer gelaat het nie.
Dan gebeur iets traumaties wat nog 'n groter letsel laat. Met die liefde en toewyding van haar familie, stap sy die lang pad na herstel.

Author: Susan Tosen |
Publisher: Independently Published |
Publication Date: Sep 08, 2022 |
Number of Pages: 170 pages |
Binding: Paperback or Softback |
ISBN-10: NA |
ISBN-13: 9798351707594 |