Independently Published
Omnibus 6
Product Code:
9798366323444
ISBN13:
9798366323444
Condition:
New
$19.23

Omnibus 6
$19.23
Joey Haywood is bekend vir haar christelike inspirasie verhale waar geloof altyd oorwin. Kronkelpaaie van die Lewe
Sonja Jordaan staan op die boonste trappie van die stoep van haar nederige huisie in Rouxville, 'n klein Vrystaatse dorpie. Hartseer kyk sy hoe Marius, haar man van ses jaar, die bakkie vol kampeertoerusting pak. Marius en hul vyfjarige seuntjie, Arno, gaan bietjie 'manne-naweek' he. Die laaste vir hulle, want Sonja is hoogswanger met 'n tweeling. Sy kan nie saamgaan nie, want die paaie is baie rof by die rivier, so vyftig kilometer van Rouxville af, waarheen hulle gaan. Ou Anna, hul betroubare bediende, gaan vir die naweek inslaap om na Sonja te kyk.
'Marius, my Lief, ek is bang!' roep sy na haar besige man.
Sou Sonja besef wat se groot hartseer op haar wag?
Sal sy weer geluk kan vind? Anderkant die Spoorlyn
Sag hou Gert Brink sy vrou se hand vas. Trane stroom oor die groot man se wange. 'Lief, asseblief, moenie my alleen los nie! Ek kan nie sonder jou nie, ' snik die groot man die woorde uit.
Wat gaan van Gert word en sal hy wys genoeg wees om sy seun self groot te maak? Dans met die Dood
Retha is n w?reldberoemde ballerina. Nadat haar w?reld onder haar uitgeruk is, besluit sy om uit die samelewing te verdwyn en word 'n kluisenaar. Dan... is sy skuldig aan moord? Hoe gaan sy haar onskuld bewys, as sy dit nie gedoen het nie?

Author: Joey Haywood |
Publisher: Independently Published |
Publication Date: Nov 30, 2022 |
Number of Pages: 360 pages |
Binding: Paperback or Softback |
ISBN-10: NA |
ISBN-13: 9798366323444 |