Skip to main content

Independently Published

Hartbeeshuisie op 'n plaas in Afrika

No reviews yet
Product Code: 9798394337031
ISBN13: 9798394337031
Condition: New
$14.92

Hartbeeshuisie op 'n plaas in Afrika

$14.92
 
Afrika, wild en ongetem, 'n volk se soeke na vrede in 'n land duur gekoop met bloed en swaarkry. Vanaf die eerste sweepslag van die Groot Trek, die vrees onder net 'n tentseiltjie in die donker nag met die geluide van dawerende voetvalle van die Zoeloe-impis. Klein mensies, nog nie eers gelewe nie, aan die voete gevat en met een swaai teen die wawiel geslaan. Met dowwe geluid van skedels wat bars word hulle snikke stil. 'n Moeder met altwee haar borste afgesny en haar dooie baba daarop neergel? soos 'n boodskap.

Die doodsengel wat elke nag besoek afl? in karige tentjies van die konsentrasiekamp. Vroue se durf en daad. Hoeveel grasvelde sal nog bloedbevlek moet word voor hierdie wilde Afrika getem sal word?

Die Vredesondertekening be?indig een van die bloedigste oorlo? in Suid-Afrika.

Die konsentrasiekampe se hekke word oopgemaak en die vrouens loop met minder as wat hulle twee en half jaar gelede by die hekke ingeloop het, daar uit, starend na die vlaktes waar die grafte in rye en rye staan, 'n stille monument wat die onreg wat hier gepleeg is, uitbeeld.

Die plase is weer opgebou, uit die as en roet. Daar is weer 'n nasie gebou en uit sak en as het die boere opgestaan, hulself opgetrek en die lewe vierkantig in die o? gekyk.


Author: Anne-Marie Twigge
Publisher: Independently Published
Publication Date: May 11, 2023
Number of Pages: 214 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798394337031
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day