
Independently Published
Ramadi
Product Code:
9798401671127
ISBN13:
9798401671127
Condition:
New
$15.78

Ramadi
$15.78
Boek 2 van die Dirk Pienaar Trilogie Dirk kyk op en Maggie storm in sy arms in. Later loop hulle drie hand aan hand. Maggie hou Dirkie se linkerhand vas en Dirk hou met sy linkerhand Dirkie se regterhand vas. Ratel kyk op, sy rosyntjie gesig word strak, want wat hy in klein Dirkie Pienaar se o? sien maak hom bang.
Dit is rou, naakte haat. Agter hulle gaan sit die eerste brommer op die bloedbevlekte kaktusblaar ...
dan is daar nog een ...
en nog een ...
Dit is rou, naakte haat. Agter hulle gaan sit die eerste brommer op die bloedbevlekte kaktusblaar ...
dan is daar nog een ...
en nog een ...
Author: Sybie Kleynhans |
Publisher: Independently Published |
Publication Date: Jan 13, 2022 |
Number of Pages: 270 pages |
Binding: Paperback or Softback |
ISBN-10: NA |
ISBN-13: 9798401671127 |