Independently Published
Die Kleur van my Pen: Tuiskoms
Product Code:
9798426595262
ISBN13:
9798426595262
Condition:
New
$18.37
Iemand vra my anderdag waarom skryf ek? Vir wie skryf ek? Met ander woorde, is daar 'n doel agter my skrywery? Dis glad nie so 'n eenvoudige vraag nie, hoor. Dit het my vir 'n oomblik laat frons, want wat dan nou? Waarom sou iemand so iets vir my vra? En toe weet ek! Ek skryf omdat ek, binne 'n week of twee, eintlik hopeloos verslaaf geraak het daaraan. Dit voel soms vir my die baie goeters in my kop is net eenvoudig te veel en hulle roep, nee hulle skree op my om asseblief uit te kom. Vir jare en jare het ek goed op papiertjies en toe later op die rekenaar geskryf en geb?re. Op 'n stadium het ek 'n boek gehad vir die skryfseltjies, maar dit het ook nie lekker gewerk nie. Waar ek ookal geskryf het, die goed het later verlore geraak. Dit laat 'n mens so half 'leeg' voel, want waar is al die gedagtes dan nou heen?
Author: Martha Poller |
Publisher: Independently Published |
Publication Date: Mar 04, 2022 |
Number of Pages: 194 pages |
Binding: Paperback or Softback |
ISBN-10: NA |
ISBN-13: 9798426595262 |