Skip to main content

Independently Published

'n Nuwe Lewe

No reviews yet
Product Code: 9798468155639
ISBN13: 9798468155639
Condition: New
$11.48

'n Nuwe Lewe

$11.48
 
Jacques le Roux se pa se mondelinge mishandeling van sy ma Magda as gevolg van dronkenskap, grief hom so dat hy dit nie langer in die huis kan uithou nie. Hy besluit om vroeg in sy graad 12-jaar skool te verlaat en te gaan werk, teen sy ma se wense. 'n Eksotiese nag saam met hul nuwe bure se pragtige dogter se resultaat is dat sy swanger raak sonder om hom daarvan in kennis te stel. Sy sterf in 'n motorongeluk en laat die baba aan hom na.

Met sy ma se hulp sorg hy vir sy seun, Jacques Jnr en saam met sy jeugvriend Nico begin hy ook 'n skrootbesigheid. Op 'n besoek aan 'n plattelandse dorp om staal te laai, hardloop Junior voor Esm? Groenewald se motor in en beland in die hospitaal met 'n gebreekde been. Jacques raak op haar verlief maar sy staan op troue met Zander Nortje. Weens Zander se jaloesie re?l hy dat twee boewe Jacques by sy terugkeer in die Kaap voorl? en hom so erg aanrand dat hy vir weke in 'n koma is.

Jacques kon sien dat Esm? nie lief is vir Zander nie en belowe haar om haar te help met die houvas wat Zander op hulle as familie het. Sy gee egter moed op weens die feit dat hy nog altyd in 'n koma is en trou met Zander. Esm? ontdek egter die rede agter Zander se trouversoek en dit skok haar diep, veral wanneer die boewe verantwoordelik vir die aanval op Jacques vasgetrek word en hulle begin praat. Die gemenespel waarby Zander betrokke was word ontbloot en Esm? wil van hom skei, maar sal sy kan? Sal Jacques weer sy bewussyn herwin en uiteindelik sy liefde aan Esm? kan verklaar en haar red?




Author: Henry Liversage
Publisher: Independently Published
Publication Date: Aug 31, 2021
Number of Pages: 188 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798468155639
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day