Skip to main content

Independently Published

Tweeling van Liefde is Haat

No reviews yet
Product Code: 9798477583898
ISBN13: 9798477583898
Condition: New
$21.82

Tweeling van Liefde is Haat

$21.82
 
Erin Rossi, ʼn jong vooraanstaande interieur-ontwerper van Syracusa, Sisili?, in Itali?, word deur haar groot kli?nte Aurora en Enzo genooi vir hul huis onthulling in Taormina. Buiten dat die gaste nie uitgepraat kan raak oor die pragtige dekor en ontwerpe van Platinum Villa nie, betower sy almal met haar skoonheid en pragtige geaardheid.

Net wanneer die skone Erin deur Aurora aan haar gaste voorgestel word, kom Massimo Lombardi, ʼn baie aantreklike vrygesel en die eienaar van die Bellview Grand hotel, die vertrek binne. Die skone Erin het dadelik meer as net sy aandag getrek.

Binne dae kontak hy haar onder die voorwendsel dat hy van haar professionele dienste wil gebruik maak om die Bellview Grand ʼn nuwe gesig te gee. Hy draai die sjarme krane van die begin af wyd oop, maar die professionele, beginselvaste Erin hou hom op ʼn afstand alhoewel sy nie onverskillig teenoor hom staan nie. Sy stel hom voor ʼn keuse: of sy neem die projek aan, ?f hul gaan in ʼn verhouding. Indien hy wil h? dat sy die projek moet doen, sal hy maar moet wag om haar die hof te maak tot nadat die projek voltooi is. Sy hou hom by hierdie werksetiek van haar.

Kort daarna begin hul ʼn liefdesverhouding, wat binne ʼn maand lei tot hul troue. Ongelukkig was Erin nie bewus van Massimo se casanova lewe voor hy haar ontmoet het nie.

Hier ontspoor Erin se lewe geheel en al. D?t is waar die tweeling van liefde, haat raak...


Author: Marsofine Krynauw
Publisher: Independently Published
Publication Date: Sep 15, 2021
Number of Pages: 318 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798477583898
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day