Skip to main content

Independently Published

Die Son Sak Goud oor die Namib

No reviews yet
Product Code: 9798484055401
ISBN13: 9798484055401
Condition: New
$21.82

Die Son Sak Goud oor die Namib

$21.82
 
Snakkend na sy asem is hy uiteindelik tevrede. Die gat in die sagte sand is meer as kniediep, diep genoeg om die sak met geld en goud veilig te bewaar totdat hy dit weer oor ʼn paar dae, wanneer hierdie dinge vergete is, kan kom haal. Die laaste strale van die son het agter die horison verdwyn en die hemelruim is nou perspienk. Dit sal binne ʼn halfuur donker wees.

Dit is 1929 in Duitswes Afrika. Hans Gunter is 'n skelm diamant-handelaar, maar vrees vir sy lewe wanneer diamante wat reeds verkoop is, wegraak. Sy vrou, Maria, verafsku hom en het reeds lankal beplan om hom te verlaat, maar beslis nie met le? hande nie. Sy het diamante van hom gesteel en beplan om te vlug en 'n nuwe lewe in Portugal te begin. Om die diamante uit die land te kry, versteek sy dit in ʼn skildery.

Hans vrees vir sy lewe en begrawe 'n sak met geld en goue munte in die Namibwoestyn.

Maar Hans, sowel as Maria, verdwyn spoorloos.

Wat het geword van die goud en diamante? Gaan Albert en Magda dit jare later ontdek?


Author: Henri Martin
Publisher: Independently Published
Publication Date: Sep 25, 2021
Number of Pages: 254 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798484055401
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day