Independently Published
Kraaie van die Langeberge: 'n Verhaal van Vergewensgesindheid en Liefde
Product Code:
9798567106228
ISBN13:
9798567106228
Condition:
New
$18.38
Kraaie van die Langeberge: 'n Verhaal van Vergewensgesindheid en Liefde
$18.38
Om iemand te vergewe wat iets aan jou gedoen het, is die moeilikste ding om hom of haar te vergewe.Maar dit word duidelik in die Bybel uitgespel dat jy die volgende persoon onvoorwaardelik moet vergewe, anders sal jy verlore gaan.Dit is soos die splinter in iemand anders se o? te sien, maar die balk in jou eie o? sien jy nie raak nie.Die manuskrip probeer om daardie vergewensgesindheid te laat herleef. Die afbreek daarvan in die kiem te smoor.Baie van ons mense gaan graf toe sonder om jou nageslag vergifnis te vra.Jy as mens word aangemoedig om altyd te s? jy is jammer, maar hoeveel daarvan realiseer is 'n ope vraag.Die mens wik, maar God beskik. I DID IT HIS WAY.Die skrywer poog hiermee om die twee woorde van vergewe en kruisiging te illustreer en bymekaar te bring.Die een kan nie sonder die ander funksioneer nie.Ons moet bereid wees om te vergewe.Ons het almal sonde gepleeg.Ons moet mekaar kan vergewe.
| Author: Isaac Loubser |
| Publisher: Independently Published |
| Publication Date: 44247 |
| Number of Pages: 320 pages |
| Binding: Biography & Autobiography |
| ISBN-10: |
| ISBN-13: 9798567106228 |