Independently Published
My Naam is Jos
Product Code:
9798591822293
ISBN13:
9798591822293
Condition:
New
$14.93
My Naam is Jos
$14.93
Jos se eerste publikasie van nog vele wat sal volg!Kom beleef die opwindende, hardegat, doelgerigte, snaakse unieke manier van s? met Jos! Lag is goed vir die gemoed!Jannie Mouton: "En toe fire hulle my." is ook op Carnarvon gebore. Sy pa, Jan Mouton, was by die Ko?p bestuurder. Elke oggend loop hy Rivierstraat af, voor ons huis verby. Jos was van kleins af 'n woelwater, wat vroeg opgestaan het. Elke oggend groet die oom Jan Mouton my: "M?re, Boetie." My ma al 93 jaar oud, vertel ek wou nie Boetie wees nie; dan s? ek: "My naam is nie Boetie nie - My naam is Jos!" Dankie oom Jan, nou is dit my boek se naam! EK is ook lief vir Langenhoven. Net so erg oor Afrikaans. Is 'n bewaarder. Dink buite die boks. Langenhoven het ges? "Bly hy kan nie net spel nie! Ek ook, want ek kan skryf!" Lief vir lees. Doen alles so, dat 'n ander sal sukkel om dit beter te doen. Prof Kassier het in 1969 op Fraserburg ges? Die Karoo is 'n las vir die staat, boere moet ten minste 14,000 ha betaalde grond h? om 'n menswaardige bestaan te maak. Tog kan die staat nie bekostig om die Karoo se belangrikste uitvoerproduk te verloor nie - naamlik - DIE MENSE-MATERIAAL WAT DAAR GEKWEEK WORD! Ouboet", Ronnie van der Merwe s? Demokrasie is wanneer die onkundiges besluit wat die kundiges moet doen! Langenhoven s? Jy het twee ore en een mond - gebruik dit in daardie verhouding, luister mooi wat die ou weet wat jy nie weet nie, anders verklap jy net jou geheim. Jos s? nooit, "Ek kan nie" - van eerlikheid pakslae gekry - hardegat ....Lang storie kort te maak - my kinders vra altyd: "Hoekom s? Pa so - en dan gesels Pa nog so lank?" Jos beskryf hoe hy dinge verander het, Glo net in jouself!As jy reg is - is die tyd altyd aan jou kant!Tyd sal jou reg bewys!Tyd is Liefde!Ek is lief vir mense en maak tyd vir skryf!Voor die klippe dit uitroep is my Face Book blad - sluit gerus aan!
| Author: Jos Cloete |
| Publisher: Independently Published |
| Publication Date: Jan 07, 2021 |
| Number of Pages: 198 pages |
| Binding: Paperback or Softback |
| ISBN-10: NA |
| ISBN-13: 9798591822293 |