Skip to main content

Independently Published

Die Bybel GPS: Navigeer die Onbekende Toekoms Deur die Lens van `n Antieke Teks

No reviews yet
Product Code: 9798596567144
ISBN13: 9798596567144
Condition: New
$26.14

Die Bybel GPS: Navigeer die Onbekende Toekoms Deur die Lens van `n Antieke Teks

$26.14
 
Die Globale Posisioneringstelsel (GPS) is waarskynlik een van die beste uitvindings van ons tyd. Dit help jou om jou weg te vind en sorg dat jy nie verdwaal nie! Die goeie nuus is dat God vir ons ook n GPS gegee het om ons weg deur die lewe te vind - God se Woord, ons God Posisioneringstelsel.Is jy n PREDIKANT wat gefrustreerd is in die bediening ? Die BYBEL GPS is n uitstekende hulpmiddel om jou bediening te vernuwe en transformasie te bewerkstellig deur die vorming van klein dissipelskap groepe.Is jy n GELOWIGE wat dieper in jou verhouding met God wil groei? Die Bybel GPS sal jou help om opnuut in verowndering oor God en sy Woord te wees.Die Bybel GPS neem jou saam op n opwindende reis van 70 Dae deur die Woord. In die reis ervaar jy God op elke bladsy en genre van die Bybel. Die Bybel GPS begelei n mens deur die Bybel op n maklik verstaanbare manier om God se Woord te verstaan. Die alledaagse toepassings gee n mens n redelike begrip van hoe God saam met jou op jou lewensreis op pad is. Vir 10 weke ontmoet jy en twee of drie ander reisgenote een keer n week om dit wat julle die week in die materiaal ervaar het, te bespreek.


Author: Kobus Genis
Publisher: Independently Published
Publication Date: 44213
Number of Pages: 290 pages
Binding: Religion
ISBN-10:
ISBN-13: 9798596567144
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day