
Independently Published
Paradys
Product Code:
9798614497927
ISBN13:
9798614497927
Condition:
New
$18.38

Paradys
$18.38
Riccardo Caselli is in 'n ernstige geloofstryd gewikkel na die dood van sy verloofde 'n jaar gelede. Hy dink daaraan om te bedank, maar sy medeleraar - ook sy beste vriend - praat hom om om Paradys toe te gaan en in te staan vir die predikant wat in die hospitaal is na 'n hartaanval.Teen sy sin stem Riccardo in, maar raak tog betrokke by Paradys se mense. Die mooie Bern? Krige, wie se hande vir niks verkeerd staan nie, kruip sommer gou onder sy vel in. Hy loop hom ook vas in Bern? se jonger suster, Jeandri, met haar bont hare, skokkende kleredrag en swak taalgebruik wat n?ks reg w?l doen nie. Al word hy gewaarsku om nie betrokke te raak by Paradys se swartskaap en moeilikheidmaker nie, kom hy gou agter; onder daardie rebelse dop is 'n mens waarvan niemand in Paradys weet nie. Nadat Jeandri in 'n ongeluk was, laai Riccardo haar af by tant Fina - Paradys se kluisenaar wat predikante h??t. Kan Riccardo Vir Jeandri hervorm sodat sy aanvaarbaar sal wees vir Paradys? En sal hy tant Fina kan oortuig dat alle predikante nie dieselfde is nie?Ferdinand se hulp word ingeroep, maar Ferdinand verloor sy hart op die beeldskone Cinelle de Groen. Hoe kan daar ooit 'n gelukkige einde wees wanneer Bern? besef dat Cinelle die suster is wie sy so haat en dat sy vir Riccardo gaan verloor?
Author: Wilmari Jooste |
Publisher: Independently Published |
Publication Date: 43877 |
Number of Pages: 262 pages |
Binding: Fiction |
ISBN-10: |
ISBN-13: 9798614497927 |