
Independently Published
Op Bacchus se knie
Product Code:
9798629933571
ISBN13:
9798629933571
Condition:
New
$17.52

Op Bacchus se knie
$17.52
Proefnemings met vrugte en groente as wynmaakbestanddele het na 6 jaar se voorbereiding uiteindelik genoegsame resepte daargestel om hierdie bundel te publiseer. Die resepte in hierdie bundel bied die boer geleentheid om van beskadigde landbouprodukte of wat nie aan markvereistes voldoen nie, meer sinvol aan te wend deur daarvan wyn te maak. Een van die prosesse en 'n resep was deel van 'n Kw?la-program op Kyknet.
Author: Dries de Kock |
Publisher: Independently Published |
Publication Date: 43891 |
Number of Pages: 426 pages |
Binding: Crafts & Hobbies |
ISBN-10: |
ISBN-13: 9798629933571 |