Skip to main content

Independently Published

Die Jaar van die Draak en ander verhale

No reviews yet
Product Code: 9798712540662
ISBN13: 9798712540662
Condition: New
$13.20

Die Jaar van die Draak en ander verhale

$13.20
 
Kortverhale soos verskyn in HuisgenootKortverhaal: Verhaal van geringe omvang waarin gewoonlik een enkele hoofgedagte uitgewerk word, waarin, in gekonsentreerde vorm 'n beslissende moment, krisis van 'n hele lewe saamgetrek is. (609). HAT, 1965. Die waarheid of verbeelding, werklike gebeure of uitvloeisels van enige nuusberig of gebeure of persoonlikheid wat die oog gevang het. Soms is dit komies, soms hartverskeurend, soms bloot tragies, maar altyd die behoefte om dit wat die oog gevang het, in verhaalvorm neer te pen.Suid-Afrika is so 'n diverse land met soveel diverse mense met soveel verskillende persoonlikhede en gewoontes. Kortverhale vertel soveel meer as net verhale wat mondelings oorgedra word. Dit vertel van die mens self.


Author: Antoinette Burger
Publisher: Independently Published
Publication Date: Feb 22, 2021
Number of Pages: 170 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798712540662
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day