Skip to main content

Independently Published

Die Adder in haar Midde

No reviews yet
Product Code: 9798719254579
ISBN13: 9798719254579
Condition: New
$14.92

Die Adder in haar Midde

$14.92
 
Ulricke Ruiter se familie sterf traumaties tydens hul vakansie in Suid-Afrika. Haar beseerde liggaam word binne dae teruggevlieg Duitsland toe waar sy opgeneem word en aansterk. Sy begin kort daarna haar Universiteitsopleiding en bekwaam haar as ʼn Megatroniese Ingenieur. Haar meestersgraad maak die deur vir haar oop, en sy word as deel van die ontwerpspan van Audi, in Ingolstadt, Bavaria aangestel. Daar verdiep sy haar in haar loopbaan en staan later bekend as die Golden Girl van Audi.Alhoewel sy ʼn baie private en eenkant mens is, kruis haar pad hier met die van Jan van Kerken, haar mede ingenieur met wie sy toetsritte op nuwe prototipes regoor die w?reld doen. Die enigste ander vrou waarmee sy bevriend is, is Valeska Waltschmidt, ook een van haar kollegas. Ulricke se lewe verander drasties as die man wat verantwoordelik was vir haar familie se dood, Xavier de Goede, ʼn gevorderde bestuurskursus by Audi in Duitsland gaan bywoon. Die vrouejagter begin vlerksleep by Valeska, wat heel onbewus is van Ulricke se traumatiese verlede.Wat gebeur as Ulricke uitvind dat Xavier de Goede hier onder haar neus is, en besig is om haar vriendin die hof te maak? Wie gaan hierdie briljante, maar eensame jongvrou bystaan?


Author: Marsofine Krynauw
Publisher: Independently Published
Publication Date: Mar 09, 2021
Number of Pages: 154 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798719254579
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day