Skip to main content

Independently Published

Bashoek se Avonture

No reviews yet
Product Code: 9798768327194
ISBN13: 9798768327194
Condition: New
$13.05

Bashoek se Avonture

$13.05
 
Jasper en Janet Ras, Karel Jantjies en Roelien Karp pak die ho?rskool met energie en groot avontuurlus aan. Karel beland in 'n rehabilitasie-sentrum toe 'n gebarste blindederm hom tydelik verlam, terwyl Janet haar lojaliteit teenoor haar skool se eerste rugbyspan wys deur 'n filistyn van die buurdorp se wind - en hart - uit te duik. Janet se poetsbakkery besorg Roelien 'n k?rel terwyl Jasper die aandag van verskeie meisies geniet. 'n Garage-party begin 'n nuwe craze onder die tieners en toe Bashoek Ho?r 'n Wintersdans hou, kry die leerders kans om balrokke en pikkewynpakke te dra.

Die koshuislewe lewer interessante insidente op - van 'n video clip waar Meneer Plankies du Toit en die Bib juffrou, Alta Swart, in die onderwysers se sitkamertjie vry, tot die skelm patio wat die Graad agt meisies bo-op die koshuisvader se motorhuisdak gemaak het. Vakansietye op die Rasse se plaas is 'n hoogtepunt onder die maats en Roelien dra 'n diep seer oor haar afwesige ma.

Deur al die avonture heen is daar waardevolle lesse oor die lewe en die lekkerte van die Ho?rskooljare te leer.


Author: Tharina Schnetler
Publisher: Independently Published
Publication Date: Nov 16, 2021
Number of Pages: 118 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798768327194
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day