Independently Published
Stap Saam Deur 2021 - Bundel 2
Product Code:
9798808248168
ISBN13:
9798808248168
Condition:
New
$17.51
Stap Saam Deur 2021 - Bundel 2
$17.51
2021 was veronderstel om ons gesond-word-jaar te wees maar weereens was dit nie ons wil nie. Daar is altyd ʼn groter doel vir ons beskik. Ons trap diep spore in die digkuns-w?reld en ons los ons nalatenskap aan ons naaste asook ons taal. Maar ek glo nie enige van die mense sal ooit verstaan waarvandaan ons woorde kom nie. Hoe diep ons moet delf, beleef en selfs leef om die seer, die blydskap, vreugde en hartseer neer te skryf nie. Mag hierdie stel bundels van 2021 jul herinneringe lewendig hou. soms
as die dag se glas leeggeskink is
en die sonbesies nagmusiek gee
is die stilwees
van ʼn vriend se woord kosbaarder
as al die saampraat wat mens hoor soms
as net vingers praat
flitsend oor die sleutelbord
is gedagtes wat die digters deel
meer werd as enige gesproke woord... Heleen Malherbe
as die dag se glas leeggeskink is
en die sonbesies nagmusiek gee
is die stilwees
van ʼn vriend se woord kosbaarder
as al die saampraat wat mens hoor soms
as net vingers praat
flitsend oor die sleutelbord
is gedagtes wat die digters deel
meer werd as enige gesproke woord... Heleen Malherbe
| Author: Samesteller Marsofine Krynauw |
| Publisher: Independently Published |
| Publication Date: Apr 22, 2022 |
| Number of Pages: 300 pages |
| Binding: Paperback or Softback |
| ISBN-10: NA |
| ISBN-13: 9798808248168 |