Skip to main content

Independently Published

Sydney Louw: Volume 1

No reviews yet
Product Code: 9798835332939
ISBN13: 9798835332939
Condition: New
$21.82

Sydney Louw: Volume 1

$21.82
 
Na soveel jare se dreig om hierdie item van haar te doen lys af te tik, besluit Sydney Louw hierdie jaar word di? droom bewaarheid. Sy het egter nie kans gesien om die bootreis alleen aan te durf nie, daarom het sy haar vriendin, Anne du Toit, saamgenooi vir 'n luilekker rustige vakansie op die luukse passasierskip, SMC Opera. Dertig dae, net rus en vrede... Of so het sy gedink.

Een aand laat bevind sy haar alleen op die dek waar sy getuie is van 'n moord. Sy raak teen haar wil betrokke by 'n spesiale groep wat vir die Suid- Afrikaanse Geheimediens werk. Hierdie groep, wat gelei word deur 'n voormalige Franse Legioen generaal, se kantoor is die SAS Protea, 'n Suid- Afrikaanse duikboot.
Sydney, 'n interdissiplin?re Taalkundige professor, word deel van die SAS Protea groep. Haar kennis van verskillende tale, onder andere Italiaans, Turks, Frans en Arabies, maak haar 'n baie belangrike skakel. Paul Retief, 'n Interpol agent, Nico Viljoen, opgelei deur Suid Afrika se Spesiale Taakmag, en Gert du Plessis, opgelei deur die weermag se RECCIES, voltooi die viertal. Hulle word op ekspedisies gestuur om inligting te bekom sodat operasionele spanne die nodige arrestasies kan doen. Nodeloos om te noem, gaan dinge nie so goed soos wat Dieter, hul hoof, beplan nie. Sydney bevind haarself keer op keer die onmoontlike situasies omdat sy nie die nodige opleiding het nie. Sy word deur die drie mans in verskeie tegnieke opgelei. Sy kry gou die bynaam: Gifpot, en met reg ook weens haar eiewyse geaardheid.

Soos verwag, word die sake van die hart ook aangeraak.
Wie is die gelukkige wenner van Sydney se hart?


Author: Esm? Reichel
Publisher: Independently Published
Publication Date: 44722
Number of Pages: 444 pages
Binding: Fiction
ISBN-10:
ISBN-13: 9798835332939
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day