Independently Published
Mattie ervaar Hy leef
Product Code:
9798836625184
ISBN13:
9798836625184
Condition:
New
$11.48
Mattie ervaar Hy leef
$11.48
'n Woord deur Anton Pan
Ek het hierdie oorgetik van die oorspronklike dokument wat nog met 'n ou meganiese tikmasjien op papier met staalletters ingehamer is. Dis hoe my ouers begin skryf het met pen en papier en dan die moeisame taak om alles perfek te tik want enige klein foutjie was onmiddellik in die papier ingebed. Sy was een van daardie skrywers wat met die geringste foutjie die bladsy uit sou trek en oortik sodat haar manuskrifte altyd foutloos vertoon het. Die oorspronklike titel van my moeder was "Mattie ervaar dat Jesus leef."
Hierdie storie het lank gel? en is nooit deur haar ingestuur vir publikasie nie. Uiteindelik was hy saam met haar kosbare Bybel tussen die goedjies wat sy vir my nagelaat het. Ek weet deur wat sy met my gedeel het dat Marietjie eintlik Mattie was. Sy het 'n denkbeeldige karakter geskep omdat sy gevoel het dit sou verwaand wees om haar geestelike ervaringe oor te vertel, maar het 'n brandende begeerte gehad dat ons - veral ek - die Verlosser ook deel van ons lewens moes maak. Alhoewel sy Martha Catherina Lamprecht gedoop is, het sy die naam Mattie Pansegrouw aangeneem. Ek voel net vir di? van ons wat sy agtergelaat het en eerstehands die vrugte van die Gees in haar ervaar het, sal Mattie se ervaring dat Hy leef, net meer sin maak.

| Author: Mattie Pansegrouw |
| Publisher: Independently Published |
| Publication Date: Jun 16, 2022 |
| Number of Pages: 40 pages |
| Binding: Paperback or Softback |
| ISBN-10: NA |
| ISBN-13: 9798836625184 |