Skip to main content

Independently Published

Tulpe vir Twanette

No reviews yet
Product Code: 9798843857943
ISBN13: 9798843857943
Condition: New
$14.92

Tulpe vir Twanette

$14.92
 
Die Lewe is geneig om tenminste ??n keer in 'n mens se lewe, vir jou 'n klap te gee. Jou van balans af te probeer ruk, en jou w?reld onderstebo te keer. Maar vir Twanette Greyling, het die lewe 'n hele paar klappe uitgedeel. Die vraag is net: Wat gaan sy daaromtrent doen?

Twanette is 'n pragtige blondekop dokter by 2 Milit?re Hospitaal in die mooie Kaap. Sy kry haar eerste klap toe sy haar pens en pootjies in 'n huwelik begewe. Min wetende dat dit al op die eerste dag sou begin skipbreuk lei. 'n Huwelik wat haar menswees en siel letterlik sou opvreet.

Na 'n uitmergelende hofgeding, besluit sy om by haar ouers in Nederland te gaan kuier, maar eers wil sy vir 'n week of twee Spanje se platteland gaan verken, v??r sy by haar ouers aansluit.

In Spanje word sy heeltemal van balans afgeruk deur 'n situasie wat haar dwing om aan die lewe vas te klou. Gelukkig vir haar is daar mense in Suid-Afrika, wat weer mense in Spanje ken, wat Twanette van 'n gewisse dood red.

Op pad na Leiden, is die klapuitdeler daarop uit om Twanette te vernietig... Soveel so, dat sy twee maal moet veg vir haar selfbehoud...

In Leiden, Nederland, begin lente, maar in Twanette se hart is dit steeds winter.
Gaan Twanette ooit weer 'n normale lewe lei na die ernstige trauma wat haar wil knak.
Gaan sy bly treur oor wat was, ?f wat kon wees?

Dan, op 'n mooi lentedag, kry sy 'n bos tulpe met 'n nota daarby. Van wie af is die bos pragtige tulpe, en wat sou in die nota staan...?


Author: Franciska Mouton
Publisher: Independently Published
Publication Date: Aug 03, 2022
Number of Pages: 170 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798843857943
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day