Independently Published
Wanneer Kuber-liefde Tuimel
Product Code:
9798843862176
ISBN13:
9798843862176
Condition:
New
$14.92
Wanneer Kuber-liefde Tuimel
$14.92
Dit klink soos 'n sprokie: Alet, 'n weduwee, en Bernhard, sjarmant en aantreklik, ontmoet oor die internet en raak smoorverlief op mekaar. Alhoewel Alet oop kaarte met Bernhard speel oor haar lewe en haar kinders, kan dieselfde nie van Bernhard ges? word nie. Die droom spat aan skerwe wanneer Bernhard in 'n koma beland en Alet tot haar verbystering agterkom dat hul verhouding op leuens gebou is. As sy geweet het van die dinge wat Bernhard vir haar weggesteek het, sou sy nooit in 'n verhouding met hom betrokke geraak het nie. Wat gaan Alet maak met die nuwe inligting? Sy kan nie vir Bernhard konfronteer nie want hy is steeds in 'n koma. Maar sy maak 'n ander plan... 'n Verhaal oor die slaggate van internet-verhoudings.
| Author: Tanja Joubert |
| Publisher: Independently Published |
| Publication Date: Aug 03, 2022 |
| Number of Pages: 150 pages |
| Binding: Paperback or Softback |
| ISBN-10: NA |
| ISBN-13: 9798843862176 |