Skip to main content

Independently Published

Nikkie

No reviews yet
Product Code: 9798864253175
ISBN13: 9798864253175
Condition: New
$12.33

Nikkie

$12.33
 
Nikkie Hoffman is 'n wilde warrelwind meisiekind wat Namakwaland vir Kaapstad verruil. Elke handeling van haar kant is op die basis van vertroue. Niemand kry dit reg om daardie gevoel aanhoudend by haar te laat tuisbly nie. Eens op 'n tyd was haar lewe hemel op aarde; maar daardie w?reld het verbrokkel met die ontydige dood van haar moeder toe sy nog 'n kind was. Soos sy ouer word, het sy besef daar is 'n baie groot raaisel rondom haar moeder se dood.

Sy deel 'n huis met die gevaarlik aantreklike, skatryk en boonop sexy, Marc Ramsey. Enige normale warmbloedige vrou met o? in haar kop weet watse vangs hy is.

Nikkie probeer skanse om haar bou, maar Marc is 'n man op 'n missie om agter haar maskers die ware persoon te vind. Hy besef gou alles omtrent haar handelinge gaan oor vertroue en hy is bereid om haar ruimte en tyd gee; maar 'n gevaarlike man wil haar maskers aftrek om haar bloot te l?. Marc dring deur haar skerms en ontdek h??r waarheid.

Nikkie Hoffman; as vrou baklei sy teen haar gevoelens, terwyl Marc Ramsey weet Nikkie is sy hart se ander helfte.


Author: Charmaine Cloete
Publisher: Independently Published
Publication Date: Oct 13, 2023
Number of Pages: 130 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798864253175
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day