
Independently Published
Bloed Spook
Product Code:
9798873583676
ISBN13:
9798873583676
Condition:
New
$17.51

Bloed Spook
$17.51
Op ʼn plattelandse dorpie, in die middel van ʼn stormagtige nag word ʼn jong seun met raaiselagtige en noodlottige beserings na ʼn klein kliniekgebou gehaas. Wanneer die seun se liggaam verdwyn, word ʼn kettingreaksie van geweld ontsluit wat die rustigheid en vrede van ʼn plaasgemeenskap tot in sy fondasie ruk en wat selfs die mees gevestigde natuurwette omverwerp. Dit is teen hierdie agtergrond, waar geweld, geheim, geloof, feit en mite mekaar die stryd aans?, dat Reinhard Malan homself in die middelpunt van die chaos bevind en probeer om sin van sy eie lewe te maak. Maar dit is in hierdie lewensgevaarlike omstandighede waar hy weer leer wat die lewe beteken, vrede maak met homself en sy verlede, en waar hy die moed kry om aan te hou veg vir ʼn beter toekoms.
Author: Sarel Carelse |
Publisher: Independently Published |
Publication Date: Jan 12, 2024 |
Number of Pages: 260 pages |
Binding: Paperback or Softback |
ISBN-10: NA |
ISBN-13: 9798873583676 |