Skip to main content

Createspace Independent Publishing Platform

Die God wat Jou Genees

No reviews yet
Product Code: 9781494757823
ISBN13: 9781494757823
Condition: New
$14.07

Die God wat Jou Genees

$14.07
 
'n Goddelike uitwisseling: Vanaf 'n tronk van seksuele misbruik en perversie, gebrokenheid, bitterheid en depressie, na 'n nuwe lewe van vryheid, intieme onvoorwaardelike liefde, vreugde, ware identiteit en 'n doelbewuste bestemming. Die doel van hierdie boek is om uit te lig dat enige iets vir God moontlik is. Hy is die Ware Geneesheer van liggaam, siel en gees. Sal jy God as Geneesheer toegang gee to die geheime kamers van jou hart, sodat Hy die leuens en wonde kan verwyder met Sy skalpel (die Waarheid van Sy Woord) en jy jouself derhalwe uitlewer aan Sy onvoorwaardelike, volhoudende liefde?" Ontdek 'n liefde wat onbeskryflik is!


Author: Sylvia Bredenkamp
Publisher: Createspace Independent Publishing Platform
Publication Date: Sep 22, 2013
Number of Pages: 166 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: 1494757826
ISBN-13: 9781494757823
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day