
Independently Published
Van Lig Na Donker: Vat Alles Gee Niks (Afrikaans Edition)
Product Code:
9781707886999
ISBN13:
9781707886999
Condition:
New
$10.65

Van Lig Na Donker: Vat Alles Gee Niks (Afrikaans Edition)
$10.65
James Heever hou van dwelms. Baie. En hy sal letterlik enigiets doen om dit in die hande te kry. Sy dag tot dag aktiwiteite van leeglê en slegwees maak sy alkoholis ma , Sue, en verandwoordelike suster, Jenny hoogs die josie in.Omstandighede vat egter 'n nare draai toe een van ay skelmstreke in sy gesig ontplof met direkte betrekking tot hom, sy beste vriend, sy dwelm handelaar en 'n korrupte Chinese rampokker. Kort voor lank bevind James Heever homself in 'n stryd tussen goed en sleg, reg en verkeerd. Al manier vir James om te oorleef, is om die nagevolge van sy aksies te identifiseer en tromp op te loop.Dinge raak warm in hierdie misdaad avontuur en mense gaan boet met hulle lewens.
Author: Christo-Louw Burger |
Publisher: Independently Published |
Publication Date: Nov 18, 2019 |
Number of Pages: 173 pages |
Language: Afrikaans |
Binding: Paperback |
ISBN-10: 1707886997 |
ISBN-13: 9781707886999 |