
Kwarts Publishers
Eenduisend-en-Een Grimmige Nagte (Afrikaans Edition)
Product Code:
9781776055609
ISBN13:
9781776055609
Condition:
New
$17.32

Eenduisend-en-Een Grimmige Nagte (Afrikaans Edition)
$17.32
Die bundel, Eenduisend-en-Een Grimmige Nagte, roep deurentyd die sprokies van die broers Grimm, asook die w?eld van Die Arabiese Nagte op. Soos Scheherazade moet die heldin "staaltjies ter wille van oorlewing" vertel. Soos elke sprokiesnag saam met die sultan is elke vers gevul met wonder, erotiek, obsessie, gevaar en vrees. Die skrywer verweef sprokies op 'n magiese manier aanmekaar om die realiteit van 'n komplekse w?eld en die fantasmagoriese heelal op 'n simboliese aard aan te spreek. Yolanda Faye Holden het aan die Universiteit van die Noordweste studeer en het haar MA in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Pretoria voltooi.
Author: Yolanda Faye Holden |
Publisher: Kwarts Publishers |
Publication Date: Dec 07, 2018 |
Number of Pages: 79 pages |
Language: Afrikaans |
Binding: Paperback |
ISBN-10: 1776055608 |
ISBN-13: 9781776055609 |