Skip to main content

Malherbe Uitgewers

Leesgenot 10

No reviews yet
Product Code: 9781776461585
ISBN13: 9781776461585
Condition: New
$14.75

Leesgenot 10

$14.75
 
Abishag Abishag se wêreld van eenvoud as wingerdoppasser en haar liefde vir Gideon, word in 'n oogwink verpletter toe haar ma en broers haar op die ouderdom van sestien jaar, as byvrou verkoop aan 'n wrede Romeinse man, Saulus. Abishag se verhaal vertel van 'n jong meisie wat deur geloof en deursettingsvermoë 'n groot invloed op baie mense se lewens het. Haar eie innerlike stryd veroorsaak 'n groot wroeging; sal sy ooit haar ma en broers kan vergewe omdat hulle haar lewe gesteel het vir eie gewin? Hartedief Johan Steyn het sy speurwerk deeglik gedoen. Karen Steenkamp, het beslis 'n misdaad gepleeg. Sy het sy hart gesteel. Sy kollegas het nie verniet die naam Bulldog aan hom toegedig nie, waar hy byt laat los hy nie maklik nie, en vir haar, gaan hy beslis nie laat wegkom nie! Gaan Karen se kopbesering haar permanent blind laat? Wie is die romanskrywer wat onder die skuilnaam A & P skryf waaroor sy ma so liries raak? Ané Na Anika se afsterwe, word die sewejarige Ané in die sorg van haar ongevoelige, alkoholis pa gelaat. Sy word daagliks mishandel, net kos gegee wanneer dit hom pas en haar van alle kinderlike plesier en menslike regte ontneem. Daagliks word sy in hulle bouvallige huis op die klein plattelandse dorpie, Klaasdorp, toegesluit om huishoudelike take uit te voer en soos 'n slaaf al haar pa se bevele uit te voer. Sal David haar uit die wrede kloue van hul pa kan red, of gaan Ané sterwe aan die wonde van sy wrede uitbarsting...


Author: Chris Janse, Brenda Van Vuuren, Charné Harding
Publisher: Malherbe Uitgewers
Publication Date: Jul 05, 2024
Number of Pages: NA pages
Language: Afrikaans
Binding: Paperback
ISBN-10: 1776461584
ISBN-13: 9781776461585
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day